RE: Death a part of life, WHY don't we talk about it❓❓ Part 1

You are viewing a single comment's thread:

Gaan defenitief die fb blad join - ja ai die lewe is darem maar wreed soms, maar ek is net dankbaar vir die herinneringe waaraan mens kan vashou.



0
0
0.000
2 comments
avatar

Dankie dat jy gelees het Alishi. Ja dit is so, mens het darem die herinneringe. Wat is jou regte naam dat ek weet as jy aansluit?
Geseënde naweek verder.

0
0
0.000